God beplan ‘n Toekoms vir jou

Die toekoms is onbekend en meeste van ons gedagtes gaan oor hoe gaan die toekoms lyk. Ons dink oor waar ons onsself gaan bevind oor 5 jaar en ons dink oor waar ons kinders gaan wees na skool. Ons beplan nou al vir die vakansies wat ‘n mens oor droom en ons dink selfs oor hoe more gaan lyk.

Die toekoms is onbekend in hoe dit gaan lyk, maar die toekoms is wel bekend by God. Die een wat die toekoms reeds uit een gesit het.

Ons gedagtes en ons harte kan ons so maklik weg hou van God se beloftes. Hierdie gedagtes wat ons koester hou ons so besig dat ons nie altyd die uitkoms sien wat God ons gee nie. Hierdie gedagtes wat ons mee sit is soms so donker dat ons nie die lig wil toelaat nie.

Hoor hoe het Job gevoel.

Job 3:1-26

1 At last Job spoke, and he cursed the day of his birth.  2 He said: 3 “Let the day of my birth be erased, and the night I was conceived. 4 Let that day be turned to darkness. Let it be lost even to God on high, and let no light shine on it. 5 Let the darkness and utter gloom claim that day for its own. Let a black cloud overshadow it, and let the darkness terrify it. 6 Let that night be blotted off the calendar, never again to be counted among the days of the year, never again to appear among the months. 7 Let that night be childless. Let it have no joy. 8 Let those who are experts at cursing— whose cursing could rouse Leviathan curse that day. 9 Let its morning stars remain dark. Let it hope for light, but in vain; may it never see the morning light. 10 Curse that day for failing to shut my mother’s womb, for letting me be born to see all this trouble. 11 “Why wasn’t I born dead? Why didn’t I die as I came from the womb? 12 Why was I laid on my mother’s lap? Why did she nurse me at her breasts? 13 Had I died at birth, I would now be at peace. I would be asleep and at rest. 14 I would rest with the world’s kings and prime ministers, whose great buildings now lie in ruins. 15 I would rest with princes, rich in gold, whose palaces were filled with silver. 16 Why wasn’t I buried like a stillborn child, like a baby who never lives to see the light? 17 For in death the wicked cause no trouble, and the weary are at rest. 18 Even captives are at ease in death, with no guards to curse them. 19 Rich and poor are both there, and the slave is free from his master. 20 “Oh, why give light to those in misery, and life to those who are bitter? 21 They long for death, and it won’t come. They search for death more eagerly than for hidden treasure. 22 They’re filled with joy when they finally die, and rejoice when they find the grave. 23 Why is life given to those with no future, those God has surrounded with difficulties? 24 I cannot eat for sighing; my groans pour out like water. 25 What I always feared has happened to me. What I dreaded has come true. 26 I have no peace, no quietness. I have no rest; only trouble comes.”

Job het groot rede gehad om so te voel. Hy het alles verloor. Tog het God hom nooit alleen gelos nie. God se woord het hom beskerm van die duiwel.

As kind van God is ons nie vry van versoekings en slegte tye nie. En dit mag dalk voel asof jy nie ‘n toekoms het nie. Maar God het ‘n toekoms vir jou.

Jou toekoms is nie gekoppel aan jou gevoelings nie, maar wel aan God se woord oor jou. Die besluit wat ons toekoms verander is die besluit of ons God gaan glo, in die tyd waar ons verlore voel.

Psalms 138:8 NLT

The Lord will work out HIS plans for my life— for your faithful love, O Lord, endures forever. Don’t abandon me, for you made me.

God het planne vir jou lewe. Ek glo met alles in my hierdie planne is goeie planne. God gaan nie jou in die verderf lei nie.

Psalms 31:14-15 NLT

But I am trusting you, O Lord, saying, “You are my God!” My future is in your hands. Rescue me from those who hunt me down relentlessly.

Ons is so geneig om te kyk na ons toekoms deur die oë van ons behoeftes. Ons gebede vir die toekoms word gerig daardeur. En wanneer ons te veel kyk na die omstandighede en behoeftes, vergeet ons baie maklik die goedheid en getrouheid van God.

Daar is ‘n sleutel tot hierdie toekoms wat die Here vir ons beplan. GELOOF. Ons bid, ons praat, maar ons glo nie baie maklik nie. Dis maklik om elke dag die beloftes te praat, maar om oor te gaan in aksie wanneer die Here praat, dit is ‘n ander storie.

Jeremiah 29:11-13 NLT

For I know the plans I have for you,” says the Lord. “They are plans for good and not for disaster, to give you a future and a hope. In those days when you pray, I will listen. If you look for me wholeheartedly, you will find me.

Hierdie gedeelte word so baie gekwoteer. Preke word elke Sondag oor dit gepreek. Mense word elke dag daardeur bemoedig. Maar ons sien die mooi en dit is soos ‘n mooi blommetjie langs die pad waarna almal kyk, maar niemand kan die geur wat die blom afgee ervaar nie. Ons sien hierdie vers en dit is mooi en ons waardeer dit, maar wanneer ons verby dit is en klaar gehoor of gelees het, vergeet ons dat dit ooit oor ons pad gekom het.

Maar wanneer ons stop, die blom pluk en saam met ons neem, kan ons die geur van die blom meer ervaar en waardeer.

Wanneer God sê Hy beplan vir ons ‘n toekoms, moet ons dit glo. GELOOF IN AKSIE. Hoe gaan daardie gesegde, put your money where your mouth is. Ek wil dit so bietjie om draai en put your faith where your mouth is.

God het vir jou ‘n toekoms. Jou toekoms word nie bepaal deur jou emosies nie. Jou toekoms word nie bepaal deur jou omstandighede nie. Jou toekoms word bepaal deur God. Die uitwerking van daardie toekoms word bestuur deur ons besluite. Hoe lank dit gaan neem om by daardie punt uit te kom, en ook of jy by die uiteinde gaan uitkom agv gehoorsaamheid of ongehoorsaamheid. Elke keuse wat ons maak, is belangrik. Daarom is dit belangrik om Rom 12:1-2 deel te maak van ons lewe.

Rom 12:1-2 NKJV

1 I beseech you therefore, brethren, by the mercies of God, that you present your bodies a living sacrifice, holy, acceptable to God, which is your reasonable service.  2 And do not be conformed to this world, but be transformed by the renewing of your mind, that you may prove what is that good and acceptable and perfect will of God.